Ek was van Februarie 1968 tot Maart 1973 aan die Suid-Afrikaanse Ambassade in Washington D.C. verbonde. In November 1968 wen Richard Nixon die presidentsverkiesing en in Januarie 1969 word hy ingehuldig . . .