Om 100 jaar te bereik is ‘n besonderse geleentheid. Om dit te kan bereik met ‘n intellek wat nog skerp en ontledend is oor wêreldgebeure, politieke tendense en streekskonflikte waarvan vele staatslui en kundiges oor staatkunde telkens nog kennisneem, is ‘n uitsondelike prestasie

Riaan Eksteen se Opmerkinge oor dr Henry Kissinger op sy 100ste verjaardag, 27 Mei 2023